Elkeen keer eindelik na sy oorsprong terug.
Ons sien die naaste steier van die brug
maar nie die water, nie die ander kant
waarteen dit spoel – die onbetwiste land.
Ons ken die punt van aankoms en vertrek,
daarvóór, daarná smelt buite ons bestek.
’n Heimwee om weer terug te gaan
groei, met vermoeienis, langsaam aan.
Ons maak ’n klein verkenning elke nag,
oplaas lyk niks meer wreed of onverwag.
Van herkoms en bestemming weet
ons dat dit God – of God weet – heet.
Lieve Gineke,
Ik wens jullie een prachtige tijd/toekomst in Zuid-Afrika!
En weet, zoals Elisabeth Eybers in haar in 1977 verschenen bundel ‘Einder’ schreef:
‘elkeen keer eindelik na sy oorsprong terug…’
Charlotte Pennink
maandag 17 september 2007
Abonneren op:
Reacties posten (Atom)
Geen opmerkingen:
Een reactie posten